BMW Mbombela: Goeie werk bekroon
BMW Motorrad Mbombela, vroeër bekend as Eastview Motorrad in Nelspruit, is deur BMW Motorrad SA aangewys as die wenner…
Die Rocket is terug
Net voor die inperking ons platgeslaan het, het Triumph aangekondig dat hulle motorfiets-met-die-grootste-produksie-enjin terug is met ’n groter grootste-produksie-enjin in…
Triumph se nuwe Tiger 900 brul harder
Toe Triumph in 2010 hulle nuwe Tiger 800 bekendgestel het, het ek die gewaagde uitspraak gemaak dat dit die beste…
Cruise? Jawohl!
Die vriendelike mense by BMW Motorrad het onlangs die nuwe R18 bekendgestel en hulle sê dis ’n uitmuntende cruiser met…
Yamaha se Ténéré 700 is uitendelik hier!
Ons het in 2018 op die plaaslike motorfietsskou al ’n prototipe gesien, maar al wat duidelik was, was dat ons…
Hoe gaan dit met die motorfietsbedryf?
Die Association of Motorcycle Importers and Distributors (AMiD) is in 1981 gestig om die motorfietsbedryf te verteenwoordig in onderhandelinge met…
Welkom terug by myFiets!
Welkom by myFiets se nuwe webwerf! Ja, net ‘n paar jaar te laat, ons weet… Verskoon asseblief hoe lank dit…
Harley se baba kry borshare
HARLEY-DAVIDSON STREET ROD 750 Koop vir jou ’n leefstyl Ek het laas met die baba Harley-Davidson, die Street 750, gery…